'n Gewas is 'n plantspesie wat deur die mens verbou word om dit te oes.

Mak maak duimnael|Die herkom van ons gewasse

Baie van hierdie spesies is deur die mens gedomestiseer en verskil daardeur van die oorspronklike wilde plantspesie. Die herkomsgebied van die wilde tipe is soms moeilik om te agterhaal.

Gewasboerdery Gewasboerdery is naas veeteelt reeds in die Neolitikum ontstaan is is ook in Suid-Afrika baie belangrik.

Voorbeelde duimnael|Grane en speserye Voorbeelde van gewasse is Grane Rog Hawer Mielies Koring Gars Rys Sonneblom Knolgewasse Aartappels Broodwortel Peulgewasse lensies ertjies Vrugte druiwe appels perske Neute Veselgewasse Hennep Katoen Vlas Speserye en kruie Genotmiddels Suiker Koffie Tee Siergewasse Weiding

Sien ook Gewasbeskerming Dekgewas

Kategorie:Landbou