Die slangappel (Solanum tomentosum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die plant is inheems in Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom dit in die Noord-Kaap, die Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap voor.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Solanum Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika