Die lemoenbossie (Solanum burchellii) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die plant is inheems in Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom dit in die Noord-Kaap en Noordwes voor.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Solanum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika