AH Scorpii (afgekort as AH Sco) is 'n rooisuperreus en veranderlike ster wat in die sterrebeeld Skerpioen geleë is. Dit is een van die grootste en helderste sterre bekend in die Melkweg.

AH Sco se afstand is onseker, maar word geraam op sowat 7 400 ligjare.

Eienskappe AH Sco is 'n rooisuperreus wat in 'n stofwolk gehul is en word geklassifiseer as 'n halfgereelde veranderlike ster met 'n hooftydperk van 714 dae. Die skynbare magnitude wissel tussen 6,5 en 9,6. Geen lang sekondêre tydperke is al bespeur nie.

Die ster se temperatuur is sowat en die ligsterkte . Die radius is bereken op en die afstand op sowat 7 400 ligjare.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Skerpioen (sterrebeeld) Kategorie:M-tipe superreuse Kategorie:Veranderlike sterre Kategorie:Henry Draper-voorwerpe