Die geelvarkblom (Zantedeschia elliottiana) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Araceae familie. Die plant is endemies aan Mpumalanga.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Zantedeschia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika