Stipagrostis proxima is 'n meerjarige plant wat deel is van die Poaceae familie. Die plant is endemies in Suid-Afrika. Die spesie is nog net twee keer gesien by Bethulie en Aliwal-Noord, die laaste keer twintig jaar gelede.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Stipagrostis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika