Stipagrostis geminifolia is 'n meerjarige plant wat deel is van die Poaceae familie. Die plant is inheems in Namibië en die Noord-Kaap en het 'n voorkomsgebied van 2776 km². Die populasie in Suid-Afrika word bedreig deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding. Die populasie in Namibië is stabiel.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Stipagrostis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika