Erepsia babiloniae is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Babilonstoring voor. Daar is een populasie bekend en die plante verloor habitat aan indringerplante soos Hakea en Pinus spesies. Die plant word veral gesien na veldbrande; dit is deel van die fynbos.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

babiloniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika