Lithops herrei is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap in die laer Oranjeriviervallei voor. Die plant word bedreig deur diefstal deur tuinboukundiges en mynbou bedrywighede. Die populasie by Alexanderbaai is heeltemal uitgewis.
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
herrei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Namibië