Lithops coleorum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie.
Dit is vernoem na die botaniese versamelaars Desmond Thorne Cole en sy vrou Naureen Adele Cole.
Verspreiding Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo voor. Daar is slegs een populasie van 500 plante wat bedreig word deur oormatige versameling.
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
Verwysings
coleorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika