Lithops dinteri is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, naby Pella voor. Daar is een populasie wat bedreig word deur onwettige plant versamelaars.
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
dinteri Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika