Lithops divergens is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, van Loeriesfontein tot by Vanrhynsdorp, voor. Daar is vyf tot tien subpopulasies wat bedreig word onwettige plant versamelaars.
Subspesies Die plant het twee subspesies: Lithops divergens subsp. amethystina (de Boer) R.A.Earle & A.J.Young Lithops divergens subsp. divergens
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
divergens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika