Lithops naureeniae is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap naby Gamoep voor. Die plant word bedreig deur diefstal deur tuinboukundiges.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

naureeniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika