Lithops helmutii is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Noord-Kaap by Steinkopf voor waar die enigste bekende populasie is. Die populasie word bedreig deur die onwettige versameling deur tuinboukundiges.

Galery

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

helmutii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika