Lithops olivacea is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Noord-Kaap van Aggeneys tot by Pofadder voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km². Die plant word bedreig deur vertrapping deur vee en onwettige versameling deur tuinboukundiges.
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
olivacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika