Lithops viridis is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, naby Loeriesfontein, voor. Die plant is deel van die renosterveld. Die enigste populasies word bedreig deur vertrapping en moontlike versameling deur onwettige versamelaars.

Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online

viridis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika