duimnael|Eusebius McKaiser in 2015. Eusebius McKaiser (28 Maart 1978 – 30 Mei 2023) was 'n Suid-Afrikaanse politieke ontleder, joernalis en uitsaaier. Hy het onder meer vir die Mail & Guardian, die Sunday Times, Foreign Policy, The Guardian, The New York Times en Business Day geskryf, waarvoor hy 'n weeklikse rubriek geskryf het. Hy het prominensie verwerf as 'n Radio 702-geselsprogramaanbieder, en het ook drie boeke oor die Suid-Afrikaanse politiek en samelewing geskryf.

Bibliografie McKaiser, Eusebius (2012). A Bantu in My Bathroom!: Debating Race, Sexuality and Other Uncomfortable South African Topics. Bookstorm. . McKaiser, Eusebius (2014). Could I Vote DA?: A Voter's Dilemma. Bookstorm. . McKaiser, Eusebius (2016). Run Racist Run: Journeys into the Heart of Racism. Bookstorm. .

Toekennings 2010: Mail & Guardian's 200 Young South Africans lys 2011: World Masters Debate Champion"He's clever, talented and famous... and he's ours". Grocott's Mail. 27 Januarie 2011. Besoek 19 Januarie 2022. 2012: Rhodes University Emerging Old Rhodian Award"Mr Eusebius McKaiser (Emerging Old Rhodian Award)". Rhodes University. 2 Mei 2013. Besoek op 19 Januarie 2022.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Sterftes in 2023