Die tydslyn van historiese uitvindings is a chronologiese lys van besonders belangrike tegnologiese uitvindings wat die wêreld verander het.

Nota: Datums vir uitvindings is soms kontroversieel. Dit gebeur soms dat verskeie uitvinders op ongeveer dieselfde tyd dieselfde dinge uitvind, of dat iets lank reeds in onpraktiese vorm bestaan maar net verbeter word om dit prakties te maak. Waar dubbelsinnigheid bestaan, word die datum van die eerste bekende datum waar die uitvinding bruikbaar was gegee.

5de eeu v.C. Bier en brood in Egipte Wiel en as kombinasie in Mesopotamië

4de eeu v.C. Sement in Egipte

3de eeu v.C. Kerse in Egipte Ink in China

2de eeu v.C. Glas in Egipte Vurk in China

1ste eeu v.C. ± 500 v.C.: Suiker in Indië

1ste eeu n.C. Roer (van 'n skip) in China

Eksterne skakels History of Human Technology Encyclopædia Britannica's Great Inventions History and Geography of Inventions

Uitvindings Kategorie:Uitvindings