Boundary Peak (Boundary Punt) is die hoogste punt in die staat van Nevada in die Verenigde State van Amerika. Die berg is 4 098 meter bo seevlak hoog en net een kilometer van Kalifornië.

Kategorie:Berge van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Nevada