CODA is 'n 2021-volwassewordende komedie-dramafilm geskryf en geregisseer deur Sian Heder. 'n Engelstalige hermaak van die 2014 Frans-Belgiese film La Famille Bélier, vertolk dit Emilia Jones as Ruby Rossi, die titulêre kind van dowe volwassenes (Child of Deaf Adults, CODA) en enigste horende lid van haar familie. 'n Tiener wat probeer om haar familie se sukkelende vissersonderneming te help terwyl sy haar eie aspirasies volg om 'n sanger te wees.

Die film gebruik dowe akteurs om die dowe karakters te speel, wat saam met Jones in Amerikaanse Gebaretaal kommunikeer. Eugenio Derbez, Troy Kotsur, Ferdia Walsh-Peelo, Daniel Durant en Marlee Matlin is in ondersteunende rolle te sien.https://screenrant.com/best-2020s-movies/#coda-2021<ref></refSiân Heder of ‘CODA’ on Deaf Culture, Film Opportunities and the Power of ASL</ref>

Die rolprent het drie Oscars gewen tydens die 94ste Oscar-toekenningsaand.THE 94TH ACADEMY AWARDS | 2022

Hoofrolspelers Emilia Jones Eugenio Derbez Troy Kotsur Ferdia Walsh-Peelo Daniel Durant Marlee Matlin

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente