Mesembryanthemum nucifer is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom. Die spesie kom in die Richtersveld in die laer Oranjeriviervallei tussen Sendelingsdrif en Vioolsdrif voor.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
nucifer Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika