Pita in 2020|duimnael Pita Limjaroenrat (Thai: พิธา ลิ้มเจริญรัตน์; gebore 5 September 1980) is 'n Thaise politikus en sakeman. Hy is die leier van die Beweeg Voorwaarts-party, die de facto opvolger van die ontbinde Nuwe Toekoms-party.
Eksterne skakels
Kategorie:Thaise politici Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense