Mesembryanthemum springbokense is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap. Daar is twee subpopulasies wat uit ongeveer 300 plante bestaan. Hulle word bedreig deur pakkonstruksie en mynbou aktiwiteite.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
springbokense Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika