duimnael|regs|Oshkosh fasiliteit in Oshkosh, Wisconsin, V.S. duimnael|regs|Oshkosh-aanleg
Oshkosh Corporation, voorheen Oshkosh Truck, is 'n Amerikaanse industriële maatskappy wat spesialiteitsvragmotors, militêre voertuie, vragmotorbakwerke, lughawebrandapparaat en toegangstoerusting ontwerp en bou. Die korporasie besit ook Pierce Manufacturing, 'n brandapparaatvervaardiger in Appleton, Wisconsin, en JLG Industries, 'n toonaangewende vervaardiger van hysertoerusting, insluitend lughysers, armhysbakke, skêrhysbakke, telehanteerders en laevlaktoeganghysers.
Die maatskappy, gesetel in Oshkosh, Wisconsin, het ongeveer 15 000 mense regoor die wêreld in diens by 130 fasiliteite in 24 lande. Dit is georganiseer in vier primêre besigheidsgroepe: toegangstoerusting, verdediging, brandweer en noodgevalle, en kommersieel.
Galery Militêr
Brand en noodapparaat
Verwysings
Eksterne skakels