Zdzisław Beksiński (24 Februarie 1929 ‒ 21 Februarie 2005) was 'n Poolse kunstenaar, fotograaf, en beeldhouer, wat op die gebied van distopiese surrealisme gespesialiseer het.

Beksiński het sy skilderye en tekeninge gemaak in wat hy genoem het 'n Barok of 'n Gotiese manier.Sy werke is hoofsaaklik in twee tydperke gemaak. Die eerste tydperk van werk word algemeen beskou as ekspressionistiese kleur, met 'n sterk styl van "utopiese realisme" en surrealistiese argitektuur, soos 'n oordeelsdag-scenario. Die tweede periode het 'n meer abstrakte styl bevat, met die hoofkenmerke van formalisme.

Beksiński is op 21 Februarie 2005 by sy Warskou woonstel doodgesteek deur 'n 19-jarige man van Wołomin, glo omdat hy geweier het om vir hom geld te leen.

Galery

Bronne Cowan, J. (Ed.) 2006: The Fantastic Art of Beksiński – Zdzislaw Beksiński: 1929–2005, 3rd edn., Galerie Morpheus International, Las Vegas. . Dmochowski, A. & P. 1991: Beksiński – Photographies, Dessins, Sculptures, Peintures, 2nd edn., API Publishing (Republic of Korea). Dmochowski, A. & P. 1991: Beksiński – Peintures et Dessins 1987–1991, 1st edn., API Publishing (Republic of Korea). Gazeta Wyborcza, an interview with Zdzisław Beksiński Kulakowska-Lis, J. (Ed.) 2005: Beksiński 1, 3rd edn.; with introduction by Tomasz Gryglewicz. Bosz Art, Poland. . Kulakowska-Lis, J. (Ed.) 2005: Beksiński 2, 2nd edn.; with introduction by Wieslaw Banach. Bosz Art, Poland. .

Verwysings

Eksterne skakels

Beksiński Amptelike Youtube-kanaal met onderhoude en dokumentêre beeldmateriaal Amptelike Beksiński Winkel Zdzisław Beksiński by Culture.pl Zdzisław Beksiński virtuele museum Zdzisław Beksiński galery An Artist does not live anymore. In memoriam for Zdzisław Beksiński deur filmregisseur Piotr Andrejew, KINO, no. 6/2005 Documentary crowdfunding Crowdfunder om 'n lang dokumentêr oor Beksiński se lewe te finansier The Cursed Paintings of Zdzisław Beksiński by Culture.pl Zdzisław Beksiński se Lewe en Werk van Historical Museum in Sanok waar baie van sy werk gehuisves word

Kategorie:Poolse kunstenaars