Die kanferfoelieboom (Turraea floribunda) is 'n boom wat deel is van die Meliaceae familie. In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. In die res van Afrika is die boom inheems in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 296.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Turraea Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe