duimnael|Palù del Fersina munisipaliteit Palù del Fersina (Mocheno: Palai/Palae en Bersntol, ) is 'n gemeenskap (munisipaliteit) in Trentino in die Noord- Italiaanse streek Trentino-Alto Adige/Südtirol, geleë ongeveer 20 kilometer (12 myl) noordoos van Trento. Op 31 Desember 2004 het dit 'n bevolking van 183 gehad en 'n oppervlakte van 16.7 vierkante kilometer (6.4 vierkante myle)All demographics and other statistics: Italian statistical institute Istat.

Palù del Fersina grens aan die volgende munisipaliteite: Bedollo, Telve, Baselga di Pinè, Telve di Sopra, Sant'Orsola Terme, Fierozzo en Torcegno.

In die sensus van 2001 het 184 inwoners vanuit 195 (94,4%) hulself tot behorende aan die Mócheno-taalgroep verklaar.

Demografiese evolusie

Verwysings

Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Artikels met teks in Italiaans Kategorie:Italië Kategorie:Europa Kategorie:Munisipaliteite