Die Zoeloepeulbessie (Dialium schlechterii) is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die plant is inheems aan Mosambiek en Suid-Afrika.

Die boom se FSA-nommer is 211.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Dialium Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika