In finansiële wiskunde en ekonomie druk die Fisher-vergelyking die verband tussen nominale rentekoerse en reële rentekoerse onder inflasie uit. Vernoem na Irving Fisher, 'n Amerikaanse ekonoom, kan dit uitgedruk word as:
Waar = reële rentekoers = nominale rentekoers = inflasiekoers
Dit kan ook uitgedruk word as
of .
Lees ook Rente
Bronne .
Kategorie:Wiskunde