duimnael|regs|300px|'n Windroos wat die windrigtings aandui.
Oos is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, suid en wes.
Oos is direk teenoorgesteld van wes, soos suid die teenoorgestelde rigting van noord is.
Die woord oos is afgelei van Oriënt wat letterlik beteken: die son kom in die ooste op.
Ander gebruike Op die aarde praat mense ook van die Ooste as hulle van plekke in die oostelike halfrond praat. Voorbeelde: Saoedi-Arabië lê in die Midde-Ooste. Japan lê in die verre Ooste.
Eksterne skakels
Kategorie:Navigasie