Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Assegaairivier.
Die Assegaairivier (ook Mkondvo) is 'n rivier wat naby die dorpie Piet Retief in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Lusutfurivier (of Maputorivier).
Die rivier word opgedam in die Heyshopedam. Die Boesman-, Vegkop- en Ngulanespruite is sytakke van die Assegaairivier.
duimnael|links|Die Assegaai se bolope is aan die noordhange van die Emhlongamvula- (afgebeeld) en Kwamandlangampisi-berge in suidelike Mpumalanga
Eksterne skakel Google-kaart van die Assegaairivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga