Die Deleen Bekkerprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken vir die beste draaiboek in Afrikaans, om die beurt vir 'n TV-drama, dokumentêre program of rolprent.
Lys van wenners 2014 – Pieter de Vos en Jan Groenewald vir Formidabele vroue – Emily Hobhouse. 2015 – Chris Barnard vir Die Wonderwerker 2016 – Paul C. Venter vir Vlug na Egipte Episode 3 en Terug na Egipte Episode 6. 2017 – Richard Finn Gregory vir Boere op die aardsdrempel. 2018 – Christiaan Olwagen vir Johnny is nie dood nie. 2019 – Louis Pretorius vir Die Boekklub, seisoen 1, episode 9 2020 – Carien Loubser vir Madiba: 'n Uitsonderlike roeping, Episode 1 2021 – Christiaan Olwagen en Charl-Johan Lingenfelder vir Kanarie. 2023 – Nico Scheepers vir Donkerbos Episode 8. 2025 - Nico Scheepers en Chanél Muller vir Nêrens, Noord-Kaap Deel II.
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse letterkunde Kategorie:Suid-Afrikaanse letterkundige toekennings