Die sebrabergwitbos (Maerua sebrabergensis) is 'n struik wat deel is van die Capparaceae familie. Die spesie is endemies aan Namibië. Die struik kom in die Sebraberge in die Kaokoveld voor.
Die boom se FSA-nommer is 751.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne UP repository Researchgate
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Maerua Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië