Die netblaarwitbos (Maerua nervosa) is 'n struik wat deel is van die Capparaceae familie. Die spesie is inheems in Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika is die struik inheems in KwaZulu-Natal.

Die boom se FSA-nommer is 136.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Maerua Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe