Lozi (siLozi) is 'n Bantoetaal wat in Zambië deur 'n halfmiljoen mense gepraat word. Die taal word in 'n mindere mate ook in Zimbabwe en in die Kaprivistrook in Namibië gepraat. In Namibië word Lozi as 'n nasionale taal erken.
duimnael|links|Verspreiding van Lozi in Namibië volgens die 2011-sensus: duimnael|links|'n Vrou uit Namibië gee 'n voorbeeld van Lozi Lozi is ook onder ander name bekend, waarvan siLozi die bekendste is.
Tswana, wat in Botswana en Suid-Afrika gepraat word, is naby verwant aan Lozi. Binne die Bantoetale maak Lozi deel uit van die Sotho-Tswana-taalfamilie.
Voorbeelde +Name van die maandeAfrikaansLozi JanuarieSope FebruarieYowa MaartLiatamanyi AprilLungu MeiKandao JunieMbuwana JulieSikulu AugustusMuyana SeptemberMuimunene OktoberYenda NovemberNjimwana DesemberÑulule
Verwysings
Kategorie:Bantoetale Kategorie:Tale van Botswana Kategorie:Tale van Namibië Kategorie:Tale van Zambië Kategorie:Tale van Zimbabwe