'n Kilogreep (Engels: kilobyte), afgekort kB, is 1000 grepe. Vroeër was met 1 kB dikwels 1024 grepe bedoel, maar die gebruik neem af sedert die nuwe standaard vir binêre voorvoegsels in gebruik geneem is.
1024 B word nou 'n kibigreep genoem, afgekort KiB. 1000 kB heet 'n megagreep, 1024 KiB word 'n mebigreep genoem.
Een kilogreep van inligting kom ongeveer ooreen met: 'n halwe bladsy teks (in A4-formaat) gekompakteerde digitale lêer van 0,3 sekondes klank teen telefoonkwaliteit 'n klein prentjie : Beeld:1kb.png
Kategorie:Fisiese groothede Kategorie:Rekenaars