FlensburgFlensborg 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Sleeswyk-Holstein Koördinate Stigting 12de eeu Stadstatus 1284 Oppervlakte: - Totaal 56,38 vk km Hoogte bo seevlak 12 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 89 357 - Bevolkingsdigtheid 1 585/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 Klimaatwww.klimadiagramme.de: Flensburg - Tipe Gematigde seeklimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,2 °C - Gem. temp. Januarie/Julie 0,6 / 16,0 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 903 mm Burgemeester Simon Faber (SSW) Amptelike Webwerf flensburg.de
Flensburg (Deens en Nederduits: Flensborg; Noord-Fries: Flansborj, Flensborag) is 'n selfregerende stad in die noorde van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein. Flensburg is die derde grootste stad in die deelstaat ná Kiel en Lübeck met 'n bevolking van meer as 89 000 asook die noordelikste selfregerende stad in Duitsland. Die stad vorm die noordelike grens van die skiereiland Angeln.
Die grootste stede in die omgewing is Kiel (86 kilometer suidoos van Flensburg), Odense in Denemarke (sowat 150 kilometer noordoos van Flensburg) en Hamburg (176 kilometer suid van Flensburg).
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings langs die Oossee