links|100px
duimnael|200px|Damon Hill wen die Formule Een-wêreldkampioenskap met Williams. regs|duimnael|200px|Hill se spanmaat, Jacques Villeneuve eindig tweede in sy eerste F1-seisoen. duimnael|200px|Die verdedigende dubbele wêreldrenjaerkampioen Michael Schumacher eindig derde in sy eerste seisoen by Scuderia Ferrari. Die Formule Een-seisoen van 1996 was die 50ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Dit het op 10 Maart begin en op 13 Oktober ná sestien wedrenne geëindig.
Kalender Rondte Wedren Datum Renverslag 1. Australiese Grand Prix 18 Maart Verslag 2. Brasiliaanse Grand Prix 31 Maart Verslag 3. Argentynse Grand Prix 7 April Verslag 4. Europese Grand Prix 28 April Verslag 5. San Marino Grand Prix 5 Mei Verslag 6. Monaco Grand Prix 19 Mei Verslag 7. Spaanse Grand Prix 2 Junie Verslag 8. Kanadese Grand Prix 16 Junie Verslag 9. Franse Grand Prix 30 Junie Verslag 10. Britse Grand Prix 14 Julie Verslag 11. Duitse Grand Prix 28 Julie Verslag 12. Hongaarse Grand Prix 11 Augustus Verslag 13. Belgiese Grand Prix 25 Augustus Verslag 14. Italiaanse Grand Prix 8 September Verslag 15. Portugese Grand Prix 22 September Verslag 16. Japannese Grand Prix 13 Oktober Verslag
Kategorie:Formule Een-seisoene Kategorie:Sport in 1996