Tylecodon kritzingeri is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 189 km² en kom in die Richtersveld voor waar daar vyf subpopulasies is. Die spesie word deur oorbeweiding bedreig.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika