Tylecodon nolteei is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie kom naby Nuwerus voor waar daar twee subpopulasies is. Die spesie word bedreig deur infrastruktuur ontwikkeling en vetplant versamelaars.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika