Tylecodon peculiaris is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Knersvlakte voor waar dit deel van die Sukkulente Karoo is. Die plant word as kritiek seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika