Tylecodon tuberosus is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom naby Steinkopf in die Richtersveld voor waar daar een populasie, moontlik twee is. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika