Tylecodon hirtifolius is 'n plant wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km² en kom by Komaggas en die Spektakelpas voor waar daar drie subpopulasies is. Die spesie het nie bedreigings nie en word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Tylecodon Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika