Cleretum bruynsii is 'n klein eenjarige plant in die familie Aizoaceae en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by in die westelike Boesmanland naby Springbok voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 585 km².

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

bruynsii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika