Cleretum lyratifolium is 'n klein eenjarige plant in die familie Aizoaceae en die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom in die Roggeveldberge voor. Dit mag ook voorkom in die Kamiesberg en die Swartruggens noord van Ceres.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
lyratifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika