Cleretum pinnatifidum is 'n klein eenjarige plant in die familie Aizoaceae en die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pinnatifidum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika