Alexei Volodin (; gebore in 1977) is 'n Russiese pianis.
Volodin het op 9-jarige leeftyd in St. Petersburg klavierlesse begin neem. 'n Jaar later vertrek hy na Moskou waar hy aanvanklik studeer onder Irina Chaklina, en later onder Tatiana Zelikman aan die Gnessin Musiekskool. Hy gradueer aan die Moskouse Konservatorium, waar hy onder Prof. Eliso Virsaladze studeer het. In 2003 wen Volodin 1ste prys tydens die Géza Anda Internasionale Klavierkompetisie.
Diskografie Sergei Rachmaninoff – Klavierwerke Miroirs Frederic Chopin – Klavierwerke Beethoven: Sonates op. 109, & op. 106, ("für das Hammerklavier") Beethoven: Sonate op. 111; Rachmaninoff: 6 Moments musicaux op. 16; Prokofiëf: Sonate no. 7 op. 83 TSJAIKOFSKI; STRAWINSKI
Eksterne skakels Alexei Volodin amptelike webwerf HarrisonParrott webwerf Alexei Volodin op 'n webblad oor opera en ballet Avery Fisher Hall saam met Valery Gergiev Queen Elizabeth Hall, Londen Alexei Volodin tydens die Sommets Musicaux de Gstaad Alexei Volodin in Harrison&Parrot Volodin speel Schumann se Klaviersonate No. 3 in F mineur
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Russiese pianiste