Erich Kunzel, Jr. (21 Maart 1935 – 1 September 2009) was 'n Amerikaanse dirigent. Hy het bekend gestaan as die "Prince of Pops" en het saam met van die voorste "Pops" orkeste en simfonieorkeste, veral die Cincinnati Pops Orchestra (CPO), waaraan hy vir 32 jaar aan die hoof van gestaan het, opgetree.

Sien ook Paavo Järvi, Kunzel se kollega by die Cincinnati Simfonieorkes

Verwysings

Bronne "Erich Kunzel" in Contemporary Musicians. Vol. 17. Gale Research, 1996.

Eksterne skakels by Cincinnati Pops we webwerf

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse dirigente