Die kusswartbas (Diospyros scabrida) is 'n boom wat deel is van die Ebenaceae familie. Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
scabrida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika