Die taaijakkalsbessie (Diospyros glandulifera) is 'n boom wat deel is van die Ebenaceae familie. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

glandulifera Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika